The School song (Die Skoollied)

The school song was written and composed by Rev. C.S. Drake. Rev. Drake was an educator at the school from 1951- 1963. The song was only written in Afrikaans because of the medium of instruction at the time.

Ons Skoollied

  1. Laat ons ons skoolse lof besing

G.J.Louw ons trots en heil.

Ywerig en vrolik sy roem versprei,

Dat almal ons trots in hom beny.

  1. Ons hou ons skool se naam hoog.

Hoër as die hemelhoog.

Net die beste oral versprei,

Net die beste deur ons verkry.